_________________________________________________________________________
Aandete & Musiek
ALLE ANDER DATUMS - Dinsdae tot Saterdae - PHILIP MOOLMAN:
ideaal vir jou verjaardag.
" THE ULTIMATE BLOU HOND EXPERIENCE"
Armand Hofmeyr by die Blou Hond 6 Julie


ANDRIËTTE NORMAN: 20 JULIE

DOZI: 27 JULIE
.jpg)
Info: Tjoklit vir die Siel ontbyt met Susan as spreker.
Tema: Smarties vir die Siel.
Datum: Sa 2 Junie
Tyd: 9h00 vir 9h30
Venue:
Die Blou Hond: 4de laan 67 Linden
Prys R150 pp -sluit Great Dane pannekoek buffet ontbyt en baie Tjoklits en verrassings in.
Bespreek: 011-7824240 of 0827741399

Die Cordon Broers
Lochner de Kock en Jannie du Toit VRYDAG, 1 JUNIE
Na ’n gesamentlike 80 (!) jaar op kos- en musiekgebied span Lochner en Jannie kragte saam met ’n luister en proe allegaartjie vertoning.
Die gehoor word in ’n anderhalfuur vermaak met kosdemonstrasies, anekdotes, wenke, staaltjies en musiek uit die twee kunstenaars se reise deur hulle kos- en musiekervarings.
Soos goeie kos wat uit die hart gemaak word, is hierdie vertoning nooit dieselfde nie. Die tydsduur, formaat en inhoud pas by elke geleentheid se smaak. Geen venue is te groot of te klein nie en dit kan binne of buite aangebied word.
Cordon Broers bied baie meer as net ’n kosvertoning. Terwyl vingerlek-lekker uitsoekresepte berei en gedeel word, vermaak Lochner en Jannie die gehoor op kitaar en djembe. Alles in watertand-Afrikaans!
Die pers oor hierdie twee kunstenaars:
“Sover dit kabaret aangaan, is daar min Suid-Afrikaanse kunstenaars wat by hom (Jannie du Toit) kan kers vashou – Anna Retha Bouwer in Beeld, 1 Okt 2011
“...songs that not only sweep you off your feet musically but stick in the mind because of the thoughtful lyrics” – Diane de Beer in Pretoria News, 4 Okt 2011
“Lochner het werklik kleur gegee aan ons byeenkoms (’n driegang maaltyd vir 160 lekkerbekke!) en sal onthou word as een van die uitstaande bydraes” – Retha Cronjé, Voorsitter 2009 van Bloemfontein Fynproewers

Woensdag 6 Junie: ELVIS BLUE

Saterdag 9 Junie: AMANDA STRYDOM

MATHYS ROETS: 15 JUNIE

Saterdag 30 Junie: HELENA HETTEMA
-----------------------------------------------------

Wed. 23 May - Southern Gypsey Queen (The Band!)

Fri. 25 May - JAN BLOHM
ALL OTHER DATES: Tuesdays to Saturdays (from now, to 15 Dec.) are ALSO AVAILABLE,
(breakfast, lunch or dinner) with PHILIP MOOLMAN, doing the show of YOUR choice.
- THE ULTIMATE BLOU HOND EXPERIENCE -
Alle ander datums – Dinsdae tot Saterdae - Philip Moolman
IDEAAL VIR JOU VERJAARDAGMAKIETIE
www.blouhond.co.za / info@blouhond.co.za / 0117824240 / 0827741399
Ons sien uit om jou te ontvang.
Beste wense.
Philip Moolman, Susan Coetzer & Die Blou Hond.


Wed. 23 May - SOUTHERN GYPSY QUEEN (The Band)
--------------------------------

Fri. 25 May - JAN BLOHM
-----------------------------------------------------

Saterdag 26 Mei: CAT STEVENS TRIBUTE (Henk Botes)
-----------------------------------------------------
Donderdag 31 Mei:
HENK BOTES ( unplugged ).
-----------------------------------------------------

Vrydag 1 Junie: JANNIE DU TOIT & LOCHNER DE KOCK
“Cordon Broers Kôssert”
-----------------------------------------------------

Woensdag 6 Junie:
ELVIS BLUE
-----------------------------------------------------

Saterdag 9 Junie:
AMANDA STRYDOM
-----------------------------------------------------

MATHYS ROETS:
15 JUNIE
-----------------------------------------------------

Saterdag 30 Junie:
HELENA HETTEMA

Armand Hofmeyr by
die Blou Hond 6 Julie
-----------------------------------------------------

ANDRIËTTE NORMAN:
20 JULIE
-----------------------------------------------------

DOZI:
27 JULIE
ALLE ANDER DATUMS - wat nie hierbo genoem is nie - IS OOK BESKIKBAAR, VIR JOU VERJAARDAG / FUNKSIE (van nou tot 15 Des. 2012)
Dinsdae - Saterdae; oggend, middag & aand, met

PHILIP MOOLMAN
wat die show van JOU keuse sal doen.
(Plaas jou EIE stempel op die belewenis - d.m.v. jou EIE versoeke.)