Skakel Susan: 011 782 4240 ofsusanc@lantic.net





Kom gerus in vir 'n hug, 'n hart tot hart geselsie, 'n gratis glasie vonkelwyn, kos vir jou honger hart, soetgoed vir jou siel en ore, boeke, skilderye.... Vierdelaan 67 Linden. 011-782424
Epos besoek ook Blou Hond of Soetgoed vir die Siel

ELKE DAG OOP Wo tot Sa 8h00 tot 17h00





Wo. 22 Feb. – ELVIS BLUE

Do. 23 Feb. – ELVIS BLUE

Vr. 24 Feb. - Philip Moolman: "VUURWARM."

Sa. 25 Feb. - Philip Moolman: "VUURWARM."

Wo. 29 Feb. - JAK DE PRIESTER

Do. 8 Maart - ANTON GOOSEN

Wo. 14 Maart - RADIO KALAHARI ORKES

Sa. 17 Maart - HELENE BESTER

Sa. 31 Maart - CHRIS CHAMELEON

Sa. 14 April - MATHYS ROETS

Do. 19 April - ARNO CARSTENS

Vr. 20 April - ARNO CARSTENS

Vr. 4 Mei - ANTON GOOSEN

Do. 10 Mei - VALIANT SWART

Vr. 25 Mei - JAN BLOHM
-----------------------------------------------------
ALLE ANDER DATUMS
- wat nie hierbo genoem is nie -
IS OOK BESKIKBAAR, VIR JOU VERJAARDAG / FUNKSIE
(van nou tot 15 Des. 2012)
Dinsdae - Saterdae; oggend, middag & aand, met

PHILIP MOOLMAN
wat die show van JOU keuse sal doen.
(Plaas jou EIE stempel op die belewenis - d.m.v. jou EIE versoeke.)