Moody
Art Gallery
Shop
Splinternuwe boeke

MOODY Art Gallery

Skakel Susan: 011 782 4240 ofsusanc@lantic.net

Die afgelope jare was Susan Coetzer ietwat uit die publieke oog- en wel met rede: sy het begin skilder onder die kennersoog van bekende kunstenaar en lektor, Rika de Klerk wat haar geinspireer het om dit as meer as stokperdjie te beoefen. Susan het die afgelope jare reeds meer as 30 skilderye by hul huisteater restaurant, "Die Blou Hond" in Linden verkoop en het ook aandag getrek by plaaslike en buitelandse beleggers toe sy saam met ander nuwe kunstenaars by Alice Art uitgestal het.

Susan is kort daarna deur Berdine Bezuidenhout, die eienares van Zerk de Villiers Galery in Parkhurst, "raakgesien" en uitgenooi om 'n uitstalling daar te hou vanaf 17 November tot 11 Desember 2004. Berdine het Susan se werk as "daai misterieuse iets wat my ontroer, wat net hier en daar in die bedryf voorkom," beskryf. Mysterious moments in driftwood gee uiting aan Susan Coetzer se wye gevoelswêreld as vrou, aktrise en skrywer- net die keer gebruik sy verfhale om te ontroer, eerder as die gesproke of geskrewe woord.

A Place of Hearts
SUSAN COETZER SE SPLINTERNUWE STILWORD TEETUIN - 'n projek wat sy al lank in haar hart ronddra
BLOU HOND VERBLYF
VERBLYF NABY DIE BLOU HOND en
WEGBREEK
VERBLYF
SOETGOED VIR DIE SIEL
Op hierdie webwerf wil ek graag hoor van jou blydskap en jou pyn. Ek wil hê ons moet mekaar ondersteun...

Ontvang die warmste nuus
van
die Blou Hond

Receive free Newsletters

 

Voelgoed

Kalender vir Optredes / Events Calendar

Om te bespreek, skakel ons (eerder as E-pos) by 011 7824240 / 0827741399. Telefoniese besprekings word vinniger verwerk, aangesien ons dikwels op die pad is; so ons beveel aan dat jy vir ons "blaf", eerder as "E-Poot.").

FEBRUARIE – VALENTYNSMAAND


Philip Moolman met sy romantiese en tong in die kies-vrolike Valenynsmaandkonsert: "VUURWARM" ALLE DATUMS, Dinsdae - Saterdae… behalwe:


Wo. 22 Feb. – ELVIS BLUE


Do. 23 Feb. – ELVIS BLUE


Vr. 24 Feb. - Philip Moolman: "VUURWARM."


Sa. 25 Feb. - Philip Moolman: "VUURWARM."


Wo. 29 Feb. - JAK DE PRIESTER

 

MAART/March


Do. 8 Maart - ANTON GOOSEN


Wo. 14 Maart - RADIO KALAHARI ORKES


Sa. 17 Maart - HELENE BESTER


Sa. 31 Maart - CHRIS CHAMELEON


Sa. 14 April - MATHYS ROETS


Do. 19 April - ARNO CARSTENS


Vr. 20 April - ARNO CARSTENS


Vr. 4 Mei - ANTON GOOSEN


Do. 10 Mei - VALIANT SWART


Vr. 25 Mei - JAN BLOHM

-----------------------------------------------------
ALLE ANDER DATUMS
- wat nie hierbo genoem is nie -
IS OOK BESKIKBAAR, VIR JOU VERJAARDAG / FUNKSIE

(van nou tot 15 Des. 2012)
Dinsdae - Saterdae; oggend, middag & aand, met


PHILIP MOOLMAN

wat die show van JOU keuse sal doen.

(Plaas jou EIE stempel op die belewenis -  d.m.v. jou EIE versoeke.)

 

 

 

 

 

 

 

Interessante "Links"