Boek jou stertplek by Die Blou Hond
Booking page

Die Blou Hond

Info vir besprekings:

Ons bied geen refunds vir kansellasies aan tensy ons 'n show gekanselleer het nie!!!

Ons bied geen refunds vir kansellasies aan tensy ons 'n show gekanselleer het nie!!!

  • GEEN EIE DRANK TOEGELAAT  
    NO OWN ALCOHOL ALLOWED
  • Breakage R10 per Glass

    GLAS BREEK = R10 per glas

“Hoe maak ek? Besprekings is NOODSAAKLIK en ons is gewoonlik redelik vroegtydig volbespreek, veral met die gewilde kunstenaars wat deur ons hondehok jaag. Blaf vinnig om jou plekkie te bespreek - 011 782 4240 / 082 774 1399 of e-poot ons.

NB: Sodra jy bevestig het dat daar vir jou losloper stert op ons werf plek is, gooi jy jou murgbene in ons bankrekening:

  • ABSA Northcliff; Taknommer 33 47 05 Tjekrekeningnr. 406 335 7454. Rekeninghouer: Die Blou Hond
  • NB!!! Daarna stuur jy vir ons 'n e-poot met jou bewys van betaling na info@blouhond.co.za, of faks die depositostrokie na 086 295 8342; of sms ons met bevestiging by 082 774 1399. So maklik soos val uit 'n boom. Eers moet jy net die boom bestyg. Verbeel jou daar is 'n Rottweiler agter jou gat aan - met vreeslike tande!
  • Ons kan nou OOK betalings per kredietkaart hanteer. Skakel ons asseblief vir meer inligting hieroor.

No refunds for cancellations unless the show has been cancelled by us!!

E-mail Address: *
Your Name / Jou Naam
Your Email Address / Jou e-pos address
Your Contact No/Jou kontak tel no
Date / Datum
Special Occasion / Spesiale Okkasie
Number of persons / Aantal persone
Special Request / Spesiale versoek

* Required