Philip Moolman, Susan Coetzer & Die Blou Hond 011 782 4240 / 0827741399
VIR NAVRAE / BESPREKINGS : BEL ons asseblief (eerder as om te E-pos). Ons gaan jou baie vinniger en beter telefonies kan help - aangesien ons dikwels (stertswaaiend) aan die "ronddraf" is. So onthou asb: "Blaf" eerder as "E-Poot." (Woef!) Indien jy wel 'n E-pos stuur, sluit asb. jou kontaknommers in, sodat ons joukan bel. Baie dankie.
Ons bied geen refunds vir kansellasies aan tensy ons 'n show gekanselleer het nie!!!





Wo. 22 Feb. – ELVIS BLUE

Do. 23 Feb. – ELVIS BLUE

Vr. 24 Feb. - Philip Moolman: "VUURWARM."

Sa. 25 Feb. - Philip Moolman: "VUURWARM."

Wo. 29 Feb. - JAK DE PRIESTER

Do. 8 Maart - ANTON GOOSEN

Wo. 14 Maart - RADIO KALAHARI ORKES

Sa. 17 Maart - HELENE BESTER

Sa. 31 Maart - CHRIS CHAMELEON

Sa. 14 April - MATHYS ROETS

Do. 19 April - ARNO CARSTENS

Vr. 20 April - ARNO CARSTENS

Vr. 4 Mei - ANTON GOOSEN

Do. 10 Mei - VALIANT SWART

Vr. 25 Mei - JAN BLOHM
-----------------------------------------------------
ALLE ANDER DATUMS
- wat nie hierbo genoem is nie -
IS OOK BESKIKBAAR, VIR JOU VERJAARDAG / FUNKSIE
(van nou tot 15 Des. 2012)
Dinsdae - Saterdae; oggend, middag & aand, met

PHILIP MOOLMAN
wat die show van JOU keuse sal doen.
(Plaas jou EIE stempel op die belewenis - d.m.v. jou EIE versoeke.)