Restaurant en teater van Philip Moolman & Susan Coetzer
DIE DRAFKAART
Aandkuiers hier begin gewoonlik om 18.00 vir 18.30. Ons kennel is geleë te 67, 4e Laan, Linden, Jo'burg. Om hier uit te kom vanaf die N1 Roodepoort/Bloemfontein
Draf al agter die karre aan op die n1 totdat jy pootuit is (verby Rivonia- William Nicol- en Hans Strydom afritte) en Beyers Naudé rylaan bereik het. Draai links om op Beyers Naude te kom. Ry reguit aan, verby Cresta, vir ongeveer 4 km. By Milnerstraat se verkeersligte (daar is 'n Engen-vulstasie op linkerkant en Nortcliff Corner op jou regterkant) draai jy links en dan draai jy by die 2e verkeerslig weer regs in 4e Laan, Linden. Ons is net na Paputsi's op regterpoot. As jy nog vasbrand blaf vir ons!
DIRECTIONS
Evening visits here start 18.00 for 18.30. We are situated 67, 4e Laan, Linden, Jo'burg. To get here from the N1 Roodepoort/Bloemfontein:
From the N1 (Pretoria), take the N1 Roodepoort/Bloemfontein turnoff, keep straight past Rivonia, Hans Strydom, etc and take the Beyers Naude turnoff. Turn left to get onto Beyers Naude. Straight ahead, past Cresta, for about 4 kilometres. Turn left out of Beyers Naude into Milner Avenue (Engen garage on your left hand side, Northcliff Corner Shopping Centre on your right hand side). Turn right at the second robot in Milner into 4th Avenue. Die Blou Hond is situated at 67 4th Avenue, on your right hand side.































