Blog

This is some blog description about this site

Recent blog posts

Posted by on in Blou Hond
6I7A1276 600 x 400
Met die donderweer wat liggies buite rommel, is dit gesellig binne die uitverkoopte teater vanaand. Philip Moolman verwelkom almal & vertel van ‘n...
IMG 5191 600 x 400
Die altyd joviale Philip Moolman verwelkom almal & doen ‘n pragtige Elvis Presley tribute wat insluit:‘Blue Suede Shoes’, ‘Hound Dog’ & ‘I can...
6I7A8133 600 x 400
  Blou Hond is behoorlik in rep en roer met Steve Hofmeyr wat die verhoog kom besoek en die gehoor kom betower met sy nuuste album “The Country ...
6I7A4584 600 x 400
Dis ‘n gesellige atmosfeer, mense wat lag & gesels.Gasheer Philip Moolman verwelkom almal, vertel van die “Singing Waiter Experience” 6 aande ‘n w...

Posted by on in Blou Hond
IMG 9121 2 600 x 400
 The tables are beautifully set, with extra attention to detail for this special occasion @dieblouhondtuis#soldout. The food is delicious: from t...

Posted by on in Blou Hond
IMG 8802 600 x 400
  Op die wat nog nie bekend is met Dawie de Jager (vanaand se voorvertoning kunstenaar) nie, wag daar ‘n yslike verrassing! Hier is nou ‘n man m...
6I7A0128 600 x 400
A wonderful way to start the new year a bit late…at Die Blou Hond. While the guests are enjoying their delicious dinner, I notice the flat screen...
6I7A9780 600 x 400
‘n Aandjie in die befaamde Pietman Geldenhuys, meester storie verteller, Skotse persoonlikheid, musikant, liedjieskrywer, komediant, “entertainer”, MC...

Posted by on in Blou Hond
6I7A9410 600 x 400
Iemand het eenkeer gese: “Oornag sukses gebeur, na jare en jare se harde werk.” Demi Lee-Moore is geen uitsondering nie – sy verdien haar plek in die ...
6I7A9100 600 x 400
  Lanklaas was daar soveel opwinding in die Blou Hond oor ‘n debuut vertoning soos die een deur Demi Lee Moore vanaand. Die teater is stampvol e...
 LJM4614 sml
Toe ek en Henrico Coetzer​ ons klanktoets doen, om in die voorprogram op te tree, van DRIE VAN DIE BESTES, toe maak ek die grappie en se: “Dalk moet o...

Posted by on in Blou Hond
 LJM4434 sml
Baie mense ken die Prime Circle​ liedjies soos die palm van hul hand – net omdat hulle dit al baie op die radio gehoor het – maar hulle ken nie noodwe...

Posted by on in Blou Hond
Black20170811 0234 sml
BlackByrd​ by Die Blou Hond was onvergeetlik. Drie beeldskone dames saam op die verhoog wat die gehoor meesleur met die een treffer op die ander. Hull...

Posted by on in Blou Hond
20637799 807991589361088 7421390950375846234 n
Blou Hond stigter en meester van seremonies, die merkwaardige Philip Moolman Page​ betree die verhoog en verwelkom die gehoor. Met sy aansteeklike hum...

Posted by on in Blou Hond
20638563 807981019362145 3993200473525331442 n
Arno Carstens​ het vir die grootste deel van sy loopbaan slegs in Engels gekomponeer en gesing. Die onlangse vrystelling van sy eerste Afrikaanse albu...

Posted by on in Blou Hond
Jak De Priester​ het Die Blou Hond-gaste op `n musikale lewensreis geneem, op 27 Julie, 2017.Hy sing liedjies uit sy studentedae, sy reise oorsee, sy ...

Posted by on in Blou Hond
As jy eendag `n groot verjaardagpartytjie wil hou en jy het begroting om `n kunstenaar van formaat te kan bekostig, onthou die naam Pieter Smith​ – jy...
Met die reuk van popcorn en Casa Toscana se smaaklike buffet in die lug, kan jy die opgewondenheid aanvoel in die gehoor vir die legendariese Valiant ...
#Blouhond is vanaand weer gevul met opwinding oor Brendan Peyper​ wat op die verhoog kom kuier. Eerste op die verhoog is die merkwaardige Philip Moolm...

Posted by on in Blou Hond
Toe Koos Kombuis​ instap by Die Blou Hond, op Donderdagaand 20 Julie 2017, toe neem dit my onwillekeurig terug na 1985, tydens my eerste jaar op Stell...