Alle ander datums, van nou, tot in Desember (wat nie hier genoem word nie) is ook beskikbaar, vir jou verjaarsdag/fondsinsameling/ kantoorfunksie, met SUSAN COETZER & PHILIP MOOLMAN, wat die kos en konsert van JOU keuse sal voorberei - vir oggend, middag of aandete-vertonings.
GLAS BREEK = R10 per glas

Wo. 25 Aug. MATHYS ROETS (Bespreek gou, voor dit vol is.)
Do. 26 Aug. ORYAN WINTER (Shell Road To Fame-Ster) is `n Afrikaanse kerel, met `n fantastiese stem. (`n Beter vokale kunstenaar gaan jy nie sommer kry nie.) Hy sing 90`s Musiek, van Metallica, Sade, tot Nirvana...asook sy eie, beeldskone Afrikaanse en Engelse komposisies. (Volgens Philip & Susan die mees indrukwekkende Blou Hond belewenis, van 2010, tot dusver.) Moeniemisnie!
Vr. 27 Aug. EVERGREEN GOLDEN OLDIES. (Al die mooiste immergroen treffers, van die 60`s, 70`s, 80`s... tot nou toe. `n Groot partytjie-aand, deur MICKY VAN WYK.) Ideaal vir jou verjaardagfees!

Sa. 28 Aug. EVERGREEN GOLDEN OLDIES. (Al die mooiste immergroen treffers, van die 60`s tot nou toe. `n Groot partytjie-aand, deur MICKY VAN WYK.) Ideaal vir jou partytjie / verjaardagfees!
Wo. 1 Sept. ORYAN WINTER (Shell Road To Fame-Ster) is `n Afrikaanse kerel, met `n fantastiese stem. (`n Beter vokale kunstenaar gaan jy nie sommer kry nie.) Hy sing 90`s Musiek, van Metallica, Sade, tot Nirvana...asook sy eie, beeldskone Afrikaanse en Engelse komposisies. (Volgens Philip & Susan die mees indrukwekkende Blou Hond belewenis, van 2010, tot dusver.) Moeniemisnie!
Do. 2 Sept. ORYAN WINTER (Shell Road To Fame-Ster) is `n Afrikaanse kerel, met `n fantastiese stem. (`n Beter vokale kunstenaar gaan jy nie sommer kry nie.) Hy sing 90`s Musiek, van Metallica, Sade, tot Nirvana...asook sy eie, beeldskone Afrikaanse en Engelse komposisies. (Volgens Philip & Susan die mees indrukwekkende Blou Hond belewenis, van 2010, tot dusver.) Moeniemisnie!


Sa. 4 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.

Wo. 8 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.
Do. 9 Sept. NAVIREDD

Vr. 10 Sept. KLOPJAG

Sa. 11 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.
Wo. 15 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.
Do. 16 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.
Vr. 17 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.

Sa. 18 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.

Ma. 20 Sept. KOOS KOMBUIS (Bespreek NOU al, om jou plek te verseker.)

Wo. 22 Sept. MATHYS ROETS (Bespreek lank vooruit.)
Do. 23 Sept. Ddisselblom
Vr. 24 Sept. ORYAN WINTER (Shell Road To Fame-Ster) is `n Afrikaanse kerel, met `n fantastiese stem. (Volgens Philip & Susan die mees indrukwekkende Blou Hond belewenis, van 2010, tot dusver.) Moeniemisnie!

Sa. 25 Sept. ORYAN WINTER (Shell Road To Fame-Ster) is Moeniemisnie!
Wo. 29 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.

Do. 30 Sept. PHILIP MOOLMAN se "Heerlike Lente"- show, met nuwe eie komposisies, in Afr. & Eng.

DOZI – 1 Oktober

Piet van Wyk De vries – 13 Oktbober ( vir meer inligting, kliek hier )

Ddisselblom – 15 Oktober

Helena Hettema – 5 November

Anton Goosen – 6 November

Jan Blohm – 11 November
©2010 DIE BLOU HOND - All Rights Reserved. • Design by Design Media.





