WORLD-CLASS SHOWS AND ENTERTAINMENT

~ Prepare to be Entertained ~

  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021
  • Demi Lee Moore 2021

Demi Lee Moore 2021

MC, Bibi is op haar stukke vanaand met haar vlymskerp sin vir humor & laat almal skaterlag.

Sy lees ‘n Renault Edenvale Route 24 advertensie (die Blou Hond se hoofborg) in (haar eie woorde) ‘haar beste radiostem’.

Die 25 jarige nuweling & selferkende ‘hopeless romantic’, Ruan Jordaan deel met sy akoestiese kitaar, 2 van sy eie komposisies “Stilstaantyd”& “Alles is tydelik” asook sy gunsteling liedjie van Roan Ash “If I ever saw Heaven”. Demi open haar program met Appel se “Lei my na die water” gevolg deur Elvis Blue se “Spore”.

Sy sê sy is dankbaar dat haar verloofde, Bartho Visagie (elektriese & akoestiese kitaar) & Francois Kleynhans (elektriese kitaar) so ‘rock on stage’, want dan kan sy net staan & sing. The audience shows their appreciation with each of her songs: “Mis eet slaap herhaal” (her first big hit), “Because it’s love”, “Ek is hier”, “Jy is my alles”, “Sproetjies”, “Blou” (written by artist André Swiegers) & “Neon Moon” (hit from her country album).

She invites Ruan back on stage to sing “All I want” with her. Sy sing ‘n gedeelte van “Agter elke man” (van Steve Hofmeyr) & vertel dat as gevolg van die treffer duet “Amanda” saam met Steve, kon sy haar ‘country’ drome begin uitleef. Francois sing die 1ste versie pragtig saam met haar & speel ook ‘n uitmuntende solo op akoestiese kitaar. “Diane” (originally by Cam), Queen’s “Somebody to Love”, “The Story” (with Bartho on acoustic guitar) is followed by my personal favourite “Maak my jou Tequila”. She ends the show with her favourite Dolly Parton hit “Jolene”. What a voice, what a show! Please follow die Blou Hond & Casa Toscana as well as the artists on all social media platforms. There are some great shows coming up at Blou Hond.

**Copyright - Marné de Kock **
** Photos - Deon van Wyk **