DIE BLOU HOND SHOWS

PREPARE TO BE ENTERTAINED!

Leonard Cohen met Koos van der Merwe

Leonard Cohen met Koos van der Merwe

Leonard Cohen vir die Afrikaanse Siel met Koos van der Merwe

Tickets price: R290 (includes a UBER Voucher)

(Ticket incl. Show Only)

Leonard Cohen vir die Afrikaanse siel - 'n middag saam met Koos van der Merwe

Eers was die meeste Leonard Cohen aanhangers skepties, “Hoe kan enige iemand waag om Cohen se onvergelykbare poëtiese lirieke in Afrikaans te vertaal?” Maar skeptisisme het gou verander in verwondering, en die album was ’n ongekende sukses.

Dis nou 'n dekade later en gehore is opnuut in vervoering oor Koos van der Merwe se nuwe Afrikanse akoestiese weergawes vanTreffers soos "Dance Me To The End Of Love", "Suzanne", "Hallelujah" en "Famous Blue Raincoat”.

'n Middag met die betowerende melodieë van Cohen, Koos se Afrikaans soos die siel daarna verlang, ook sy eie gedigte en soms droë, humoristiese vertellinge, is 'n afspraak soos min. Dalk, as jy begin oorgee en toelaat dat die diep melankoliese jou meesleur, sal jy nie net peinsend in verwondering stil wil sit nie, maar voel dis tyd vir rooiwyn en 'n lang stadige dans.

Show Date:  Sondag 9 Junie 2024

PLEASE NOTE: ALL TABLES ON GROUNDFLOOR WILL BE 8 PAX

Show program:

  • Lesi lunch booking Arrivals: 12:00
  • Blouhond doors open from 13:00
  • Main show anytime from 14:00
  • Platters served in theatre for pre orders
  • Program ends at ± 17:00

Meal Options:

Restaurant

Should you want to have dinner before the show at the restaurant, please note that we need your pre-order from the menu below. This will enable us to prepare your meal so that you are on time for the show.

Platters

Platter options are available in-theatre at your table. Please note that we need your pre-order from the platter menus below.