WORLD-CLASS SHOWS AND ENTERTAINMENT

~ Prepare to be Entertained ~

  • Steve Hofmeyr - Aug '24
  • Steve Hofmeyr - Aug '24
  • Steve Hofmeyr - Aug '24
  • Steve Hofmeyr - Aug '24
  • Steve Hofmeyr - Aug '24

Steve Hofmeyr - Aug '24

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr Augustus 2024
 
Die 3de van 3 uitverkoopte vertonings deur Steve Hofmeyr. Hy klim sommer vroeg in die vertoning van die verhoog af. ‘n Groot audiovisule skerm agter hom, wys deurentyd video’s & foto’s. Vanaand se program sluit in ‘The Gambler’, Roger Whitaker se ‘I don’t believe in if anymore’, Bob Seger se ‘We’ve got tonight’, musiek van Kris Kristofferson, Tom Jones, The Staccato’s, Smokey, Gé Korsten se ‘Liefling’ & natuurlik Neil Diamond. Steve stap tussen die mense deur & laat die gehoor toe om vrae aan hom te vra, wat hy baie eerlik antwoord. ‘Blou Balon’, ‘Agter Elke Man’, ‘Romy’, ‘Feeslied’ & ‘Die Land’ word elkeen deur die gehoor waardeer. Volg hom, Bibi, Renault Menlyn, Die Blou Hond, Casa Toscana Lodge, Lesi restaurant & Sensi Spa op alle sosiale media platforms om op hoogte te bly van alle nuus. 
 
** MC: Bibi

** Blog - Marné de Kock

** Photos - Ezetna Photography **

15 Augustus 2024